Maureen O'Hara | |
Geboortenaam | Maureen FitzSimons |
---|---|
Geboorte | 17 Augustus 1920 |
Sterfte | 24 Oktober 2015 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Bronwyn FitzSimons |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maureen O'Hara (17 Augustus 1920 – 24 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Miracle on 34th Street (1947), Bagdad (1949), The Quiet Man (1952), en The Parent Trap (1961).